Testimonials
I have known your products since 2011. Recently I was introduced to MMO(Miracle Magnesium Oil™). After suffering for years from Insomnia, I was given a sample of MMO. I tried it out for a few days and found I was actually getting a good nights’ sleep. Thank you, MMO changed my restless sleep. A Narsai. Westcoast.Ek het al jare spierprobleme en gereeld fisio toe gegaan. Ek gebruik nou Magnesium Inflama Spray en is baie meer beweeglik en dit help onmiddelik vir pyn. Ek gebruik dit nou daagliks en is baie gelukkig omdat dit ‘n natuurlike produk is, en nie pynpille wat ‘n newe-effekte het nie. Ek hoef nie meer fisio te kry nie. Norma Bester. Weskus.
Die Miracle Magnesium Oil™ is fantasties! My vriendin het so klein botteltjie by die huis aangebring en gister oggend toe ek die label lees, sien ek dat dit vir hoofpyn werk. Ek sou teen hierdie tyd lankal drie keer hoofpynpille gedrink het, maar ek het nog glad nie hoofpyn nie. En ek het net vanoggend ‘n teelepel vol gedrink. Judy le Roux. Weskus.
My man gebruik die Magnesium Inflama Roll-on teen ekseem op sy gesig. Dit brand redelik as hy dit aanrol maar vat dit heeltemal weg. Hy ken en gebruik ook die Miracle Magnesium Blue Spray™ en voel fantasties. Dankie vir jul wonderlike produkte. Vera Bestbier. Weskus.
My kleinkind is vier weke oud en het dag en nag gehuil. My dogter wou in trane uitbars van moegheid, want sy moes aanhoudend borsvoed. Ek het van die Miracle Magnesium Oil™ en Rafaa, wat ek by my gehad het aanbeveel. Sy het 1 druppel Rafaa in die oggend en 1 druppel MMO(Miracle Magnesium Oil™) in die aand (soos julle konsultant aanbeveel het), vir die baba gegee. My dogter self het 3ml MMO in die aand begin gebruik.
Ons gebruik steeds die produkte en my dogter en haar baba slaap rustig en die baba is vriendelik en huil nie meer onnodig nie. Dankie BodyDetox, julle produkte is fantasties! Susan Visagie. Weskus.
Ek het op RSG gehoor van die produk. Ek was radeloos met seer kniekoppe. Ek het die Magnesium Inflama Spray begin gebruik, en na 2 weke wat ek dit 6 keer per dag aangespuit het, het ek goeie reaksie gekry. Ek het vir nog ‘n week so voortgegaan. Dit was drie maande terug. Nou gebruik ek dit skaars een keer per week omdat dit nie meer nodig is nie. Dit werk! Susan Schoeman. KKNK.
Ek is Ray Louw. Weskus. Na jare van Rustelose bene het ek Miracle Magnesium Blue Spray™ ontdek. Met ‘n spuit om die enkels en om die knieë, slaap ek rustig. Ek het dit selfs gebruik vir my lae rug en het sommer ook die Miracle Magnesium Oil™ begin drink.
Ek beveel dit aan, help rêrig en werk baie gou. Miemie van der Merwe. KKNK.
My naam is Willie P. Ek gebruik die Miracle Magnesium Oil™ en die Miracle Magnesium Blue Spray™ al vir twee maande konstant. Ek ly aan Diabetes, Aneurisme van die hart en oë, Periferiese Neuropatie met swak sirkulasie en Artritis in die bene en rug.
Met die ondersteuning van julle produkte het ek al van my medikasie verminder en ander gestop. My pynvlakke is baie verminder en ek kan nou weer vrylik beweeg, waar ek voorheen eers sterk pyn-medikasie moes drink en wag tot die pyn bedaar.
Baiedankie dat die produk ‘n mens se gesondheid ondersteun om weer ‘n normale lewe te kan lei. Ek beveel die produkte openlik aan want ek weet dis natuurlik en dit werk !Groete, Willie. KKNK.
My seun (12 jaar) het oorpyn gehad, 03h00 in die oggend terwyl ons gekamp het. Al wat ons gehad het was ‘n sample botteltjie Magnesium Inflama Spray™.
Wel, ons het dit gebruik, en die oorpyn was weg vir die res van die kamp! Charmine Pretorius. KKNK.
Ek kry nekspasma van stresvolle rekenaarwerk – my redding was die “rooi botteltjie”! Magnesium Inflama Spray™. C Marais. KKNK.
Die MMO (Miracle Magnesium Oil™) is fantasties, dit verminder pyn in gewrigte, dit haal die suur uit jou liggaam en help teen waterretensie en sooibrand. Fantastiese produk MIS (Magnesium Inflama Spray™) is die beste vir rugpyn, dit is baie goed! Ek kan dit vir enigeen aanbeveel! Belinda Fourie. KKNK.
We swear by Rafaa! We have seen a man cleared of skin cancer. Marguerite. KKNK.
Ek het dramatiese medikasie gebruik vir Asma, Allergie, Hooikoors, Sinus en toebors. Ek het ‘n sample van die Magnesium Inflama Roll-on op die Landbouskou gekry. Ek het julle Magnesium Inflama Roll-on gekoop en ek is van al my medikasie af. Ek kry gewoonlik eenkeer per jaar ‘n inspuiting teen al hierdie kwale, en ek het dit glad nie meer nodig nie. Dit werk! Jaco van Wyk, Waboomskraal, George.
Ek het probleme met geswelde bene en voete gehad agv DVT’s. Ek het ook ‘n operasie aan my knieë gehad. Die Magnesium Inflama Spray werk! My knieë is beter en my voete en bene isnie meer geswel nie. Jaco Steenberg, Oudshoorn.
- Tags: Testimonials






Comments (0)