Ask a question

Quick Search

Why not try our enhanced search tool to find the product you are looking for? Simply type a few characters and wait for the website to show you all the possible products and packages on offer...

Testimonials

Susan Visagie. Weskus

My kleinkind is vier weke oud en het dag en nag gehuil. My dogter wou in trane uitbars van moegheid, want sy moes aanhoudend borsvoed. Ek het van die Miracle Magnesium Oil™ en Rafaa, wat ek by my gehad het aanbeveel. Sy het 1 druppel Rafaa in die oggend en 1 druppel MMO(Miracle Magnesium Oil™) in die aand (soos julle konsultant aanbeveel het), vir die baba gegee. My dogter self het 3ml MMO in die aand begin gebruik.
Ons gebruik steeds die produkte en my dogter en haar baba slaap rustig en die baba is vriendelik en huil nie meer onnodig nie. Dankie BodyDetox, julle produkte is fantasties!