Arthritis is inflammation of one or more joints, and is characterised by pain and stiffness, swelling, deformity and/or diminished range of motion. It affects the movable joints (knees, elbows, wrists, fingers, toes, hips and shoulders).

1.1. Symptoms:

  • Bone growths or spurs
  • Possible audible cracking or grating noises when the joint moves
  • Swelling of joints
  • Fatigue
  • Weight loss

For more information about this condition and the products that might assist , you can listen to the radio interview(s) with Marcelle below:

Arthritis

6 products
boddydetox
Overall Detox, Protect the Brain,Ulcers, IBS, Inflammation of the Digestive tract.
R 110
Select One of the Options::
candida detox large87
Candida albicans has a two-stage life cycle. It lives in the digestive tract and thrives in an acidic body with a weak immune system. Constipation is a breeding ground for the fungus, but diarrhoea can equally be a sign of Candida infection. It starts as sugar-fermenting yeast which causes serious health issues. It blocks vital nutrient absorption, while poisoning you with metabolic toxins.
R 530
energy-water-500ml
84 Trace Minerals, Stabilize Blood Sugar Levels
R 45
Select One of the Options::

Testimonials

  • Magnesium Inflama Spray for Arthritis & Joint Pains

    "Magnesium Inflama Spray - Vir gewrigte wat seer raak en opswel FANTASTIES" - Marlene Van Dyk

    "Dit het net 3 weke gevat om die GROOT verskil agter te kom. My enkels is nou so goed dat ek weer kan loop !!!" - Steve De Kock

    "Ek gebruik Miracle Magnesium Oil En Magnesium Inflama Spray.  Dit is regtig baie goed en help vinning vir artritis pyne ." - H C Van Zyl

    "Gebruik dit al ‘n geruimde tyd vir artritis.  Werk baie goed"  - L Ellen

    "Gebruik dit al lank +- ‘n jaar.  Drink 1 teelepel Miracle Magnesium Oil per dag en die Miracle Magnesium Blue Spray vir my gewrigte.   Die Magnesium Inflama Spray gebruik ek ook daagliks op my rug vir pyn.  En dit werk regtig wonderlik" - M M Geldeblom Read more...  

  • September 2014 Testimonials

    My husband and i have been using Miracle Magnesium Oil for aproximately 8 months.  I have come off all painkillers for arthritis.  My husbands cholesterol has come down form 6.1 to 4.9 .  I am also getting a lot less migraines than i used to. - Lorraine Jee

    My man het uit die blute Gordelroos gekry.  Hy is dokter toe en hy het n salf gekry.  Ek het vir hom gese om die salf te los en en hom gespuit met dit Magnesium Inflama Spray na hy gestore het, dit het gebrand en hy het gedink ek maak hom dood.  Die blasies het na 3 dae verdroog , die dokter het gewaarsku dat as hulle bars dit septies gaan raak.  Ek het ten minste 3 – 4 keer n dag gespuit en elke keer as dit jeuk of seer is.  Na n week was die gordelroos heeltemal weg. - Kottie Jacobs

    I was diagnosed as terminally ill 4 years ago.  Chemo did not work.  Strongest Morphene pumps did not work.   I have no intestinal bacteria, No Stomach, Pancreatic Cancer, Diabetes, Heart Condition, Poor Blood Circulation, Never Pain, Neuralgia – I had to go for constant injections of Iron and other minerals as my body cannot absorb any vitamins and minerals. Miracle Magnesium saved my life!  I started using their products 3 years ago and finally the pain was better.  I started to absorb more vitamines and other minerals together with the Miracle Magnesium and could feel and difference after several weeks.  Even though i dont have a stomach – at least now my digestive tract is finally absorbing Vitamines and Minerals.  I thank God everydat for this Miracle. Please dont miss the oppertunity to be healed.  Dont let doctors write you off!!! It also helps with PMS, Migranes’s, Joint Pain, Nerve Pain and Blood Circulation. - Rina Du Toit

    Ek het n stress fraktuur net bokant die enkel gewrig as gevolg van n sport besering gehad.  Na sowat twee weke se gebruik van die Miracle Magnesium oil is ek van die krukke af en kon amper normaal loop met beaie minder pyn.  My enkel is nou 100 % - Dr. Henri Pieterse

    Ek het gesukkel met kniegpyne en enkelpyne.  Nadat ek die Miracle Magnesium Blue Spray begin gebruik het, het die pyne verdwyn.  Ek kan eerlik getuig dat dit n wonderlike produk is. - Anit Oberholzer

    Ek sukkel al vir jare met rug en skoure pyne.  Magnesium Inflama Spray is n wonderlike produkte wat dadelik werk. - Elanie Nel

     
  • Miracle Magnesium for General Pain & Recovery from Injuries

    "Ek gebruik Inflama Spray vir my voet wat gebreek was. Dit is werklik al wat my verligting gee en minstins twee weke hou. ‘n Mens kry nie beter. Baie Baie Dankie" - N Van Schalkwyk

    "Wonderlik vir bene wat pyn" - E Brand

    "Dit is die wonderlikste geneesmiddel wat ek al ooit gebruik het" - Theresa Minnie Read more...  

Top