Testimonials

  • Miracle Magnesium for Colds, Flu and sinusitis

    "Die wonderlike produk van julle het my binne n dag gekuur van my verkoue.  Ek kan dit sterk aanbeveel.  Miracle Magnesium Oil 100 ml, Magnesium Inflama Spray en Olive Leaf Capsules is fantasties vir enige verkoue of infeksie" - C Du Toit

    "I have been using the Body Detox products for about two years now.  It is the only thing that works for Sinusitis – almost immediately – Miracle Magnesium Nasal Spray (ADULT), Miracle Magnesium Oil and Olive Leaf Capsules.  I also use the Miracle Magnesium Oil and Blue spray on a regular basis to prevent muscle stiffness and cramps.  It is absolutely AMAZING" - Santi Crots

    "I started using the Miracle Magnesium Sinus Package with the Olive Leaf Capsules three weeks ago.  I had severe sinusitis and have been struggling with allergies for a long time.  Needless to say WOW my sinusistis and allergies is gone completely withing three weeks – its amazing." - Roy Newlands

     

     
  • Miracle Magnesium for General Pain & Recovery from Injuries

    "Ek gebruik Inflama Spray vir my voet wat gebreek was. Dit is werklik al wat my verligting gee en minstins twee weke hou. ‘n Mens kry nie beter. Baie Baie Dankie" - N Van Schalkwyk

    "Wonderlik vir bene wat pyn" - E Brand

    "Dit is die wonderlikste geneesmiddel wat ek al ooit gebruik het" - Theresa Minnie Read more...  

  • Magnesium Inflama Spray for Back Pain

    "Gebruik dit al lank +- ‘n jaar.  Drink 1 teelepel Miracle Magnesium Oil per dag en die Miracle Magnesium Blue Spray vir my gewrigte.   Die Magnesium Inflama Spray gebruik ek ook daagliks op my rug vir pyn.  En dit werk regtig wonderlik" - M M Geldeblom

    "Dit werk soos ‘n bom!! Rug BAIE beter." - L Moller

    * These above are written testimonials at our stall at the 2014 KKNK.

     
Top